sommer net Ek skilder niemajestueuse teksteof innoveermet vernuftige tegnikekuns watop papirus kulmineerof digitaal presipiteer nie. my woordvlegsels is vry enspeel met waarhedein die stiltestussen sinne 2024-01-25